A A A A A

Markus 15

44
Pilatus kon nie glo dat Jesus al dood was nie. Hy laat toe die offisier roep en vra hom of Jesus al lankal gesterf het.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

44
Pilatus was verbaas toe hy hoor dat Jesus klaar dood is. Hy het die leier van die Romeinse soldate geroep en vir hom gevra of Jesus klaar dood is.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

44
Pilatus was verbaas om te hoor dat Jesus al dood was.
Afrikaanse Bybel DB 2006

44
Pilatus was verbaas om te hoor dat Hy al dood is. Hy het die offisier laat roep en hom gevra of Jesus lankal gesterwe het.
Afrikaanse Bybel 1983

44
En Pilatus was verwonderd dat Hy al dood was, en hy het die hoofman oor honderd geroep en hom gevra of Hy al lank dood was.
Afrikaanse Bybel 1933/1953