A A A A A

Markus 15

42
Dit alles het gebeur op die Vrydag, die dag van die voorbereiding vir die Sabbat. Omdat dit reeds amper aand was,
Afrikaanse Bybel NLV 2011

42
Dit was Vrydag, die dag toe die Jode alles gereedgemaak het vir die Sabbatdag. Dit was al laat en amper aand.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

42
Dit het begin laat word en omdat dit Vrydag was, was die Jode besig om reg te maak vir die sabbat wat met sononder sou begin.
Afrikaanse Bybel DB 2006

42
Dit was Vrydag, dit is die dag voor die sabbatdag, en dit was al die middag laat.
Afrikaanse Bybel 1983

42
En toe dit aand geword het, omdat dit die voorbereiding was, dit is die voorsabbat,
Afrikaanse Bybel 1933/1953