A A A A A

Markus 15

38
Daarna het die swaar gordyn in die tempel in twee geskeur, van bo tot onder.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

38
Die gordyn in die tempel het van bo tot onder geskeur. Dit was toe twee stukke.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

38
Net toe het die groot gordyn wat in die tempel gehang het van bo na onder in twee geskeur.
Afrikaanse Bybel DB 2006

38
Die voorhangsel in die tempel het van bo tot onder middeldeur geskeur.
Afrikaanse Bybel 1983

38
En die voorhangsel van die tempel het in twee geskeur van bo tot onder.
Afrikaanse Bybel 1933/1953