A A A A A

Markus 15

37
Maar Jesus het hard uitgeroep en sy laaste asem uitgeblaas.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

37
Jesus het hard geskree en Hy het gesterf.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

37
Al wat gebeur het, was dat Jesus hard geskree het en dood is.
Afrikaanse Bybel DB 2006

37
Daarna het Jesus hard uitgeroep en die laaste asem uitgeblaas.
Afrikaanse Bybel 1983

37
Maar Jesus het met 'n groot stem geroep en die laaste asem uitgeblaas.
Afrikaanse Bybel 1933/1953