A A A A A

Markus 15

35
Party van die omstanders het dit misverstaan en gedink Hy roep die profeet Elia.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

35
Party van die mense wat daar naby gestaan het, het dit gehoor en gesê: “Luister, hy roep vir Elia!”
Afrikaanse Bybel ABA 2007

35
Van die omstanders het Jesus gehoor en gesê: “Luister, hy roep Elia.”
Afrikaanse Bybel DB 2006

35
Toe party van die mense wat daar naby gestaan het, dit hoor, sê hulle: “Hoor daar, hy roep vir Elia.”
Afrikaanse Bybel 1983

35
En sommige van die wat daar staan, hoor dit en sê: Kyk, Hy roep na El¡a.
Afrikaanse Bybel 1933/1953