33 |
Om twaalfuur het dit oor die hele land donker geword tot drie-uur daardie middag. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
33 |
Omtrent twaalfuur die middag het dit donker geword in die hele land en dit was donker tot drie-uur. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
33 |
Teen twaalfuur die middag het dit donker geword in daardie gebied. Dit het donker gebly tot so drie-uur die middag. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
33 |
Teen twaalfuur die middag het daar duisternis oor die hele land gekom en dit het tot drie-uur geduur. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
33 |
En toe dit die sesde uur was, kom daar duisternis oor die hele aarde tot die negende uur toe. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|