3 |
Die priesterhoofde het baie beskuldigings teen Jesus ingebring. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
3 |
Die priesterleiers het Jesus oor baie dinge beskuldig. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
3 |
Die leiers onder die priesters kom toe met ’n klomp stories waarmee hulle Jesus beskuldig. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
3 |
Die priesterhoofde het Hom van baie dinge beskuldig. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
3 |
En die owerpriesters het baie beskuldiginge teen Hom ingebring. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|