27 |
Saam met Hom het hulle ook twee kriminele gekruisig, een aan elke kant. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
27 |
Die soldate het twee mense saam met Jesus gekruisig, een regs langs Hom en die ander een links langs Hom. Hulle was mense wat geveg het teen die regering. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
27 |
Saam met Jesus het die soldate ook twee ander mans aan kruise weerskante van Jesus opgehang. Hulle was diewe. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
27 |
Saam met Hom het hulle ook twee rowers gekruisig, een regs en een links van Hom. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
27 |
Hulle het ook twee rowers saam met Hom gekruisig, een aan sy regter-- en een aan sy linkerkant. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|