2 |
Pilatus het Jesus begin ondervra: “Is jy die Koning van die Jode?” Jesus het hom geantwoord: “Ja, dit is soos u sê.” |
พระคัมภีร์ในประเทศไทย Tok |
|
2 |
Pilatus het vir Jesus gevra: “Is jy die koning van die Jode?” Jesus antwoord hom toe: “Jy sê self Ek is.” |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
2 |
“Is jy die koning van die Jode?” was Pilatus se eerste vraag. “Ja, wat jy sê, is waar,” kom dit van Jesus. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
2 |
Pilatus het vir Hom gevra: “Is jy die koning van die Jode?” Jesus antwoord hom: “Dit is soos u sê.” |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
2 |
En Pilatus het Hom gevra: Is U die Koning van die Jode? En Hy het geantwoord en vir hom gesê: U sê dit. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|