A A A A A

Markus 15

19
Hulle slaan Hom toe met ’n riet teen sy kop, spoeg op Hom en maak kniebuigings asof hulle eer aan Hom wil betoon.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

19
Hulle het aangehou om Jesus met 'n dik riet op sy kop te slaan. Hulle het op Hom gespoeg en voor Hom gekniel soos hulle voor 'n koning kniel.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

19
Weer en weer het hulle Hom met ’n stok oor die kop geslaan en op Hom gespoeg. Dan val hulle weer kamma op hulle knieë en maak asof hulle Jesus as ’n vreeslik belangrike persoon eer.
Afrikaanse Bybel DB 2006

19
Hulle het Hom herhaaldelik met 'n stok oor die kop geslaan en op Hom gespoeg en hulle knieë gebuig asof hulle aan Hom eer wou bewys.
Afrikaanse Bybel 1983

19
En hulle slaan Hom met 'n riet op die hoof en spuug op Hom en val op die knieë en bring Hom hulde.
Afrikaanse Bybel 1933/1953