A A A A A

Markus 15

18
Daarop begin hulle Hom salueer met die woorde: “Ons groet u, o Koning van die Jode!”
Afrikaanse Bybel NLV 2011

18
Die soldate het met Hom begin praat soos met 'n koning. Hulle het gesê: “Ons groet jou, Koning van die Jode!”
Afrikaanse Bybel ABA 2007

18
Toe begin hulle maak asof hulle Hom soos ’n belangrike koning groet: “Bly om u te ontmoet, o koning van die Jode!” skree hulle.
Afrikaanse Bybel DB 2006

18
Daarna het hulle Hom begin begroet en gesê: “Ons groet u, Koning van die Jode!”
Afrikaanse Bybel 1983

18
en hulle begin Hom begroet: Wees gegroet, Koning van die Jode!
Afrikaanse Bybel 1933/1953