17 |
trek vir Hom ’n pers mantel aan. Hulle vleg toe ook ’n kroon van dorings en sit dit op sy kop. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
17 |
Hulle het pers klere om Jesus gehang. Hulle het 'n kroon van doringtakke gevleg en hulle het dit op sy kop gesit. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
17 |
Daar het hulle vir Jesus pers klere aangetrek en ’n kroon wat hulle van dorings gevleg het, op sy kop gedruk sodat Hy kamma soos ’n koning lyk. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
17 |
Toe trek hulle Hom 'n pers mantel aan en vleg 'n doringkroon en sit dit vir Hom op. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
17 |
en trek Hom 'n purperkleed aan en vleg 'n kroon van dorings en sit dit vir Hom op; |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|