16 |
Die soldate het Jesus toe na hulle hoofkwartier gebring. Toe roep hulle die hele regiment bymekaar en |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
16 |
Die soldate het Jesus gevat na 'n plek voor die Romeinse goewerneur se huis. Hulle het al die ander soldate geroep om saam te gaan. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
16 |
Die Romeinse soldate vat Jesus toe weg na ’n soort binneplein in Pilatus se paleis. Hulle roep al die ander soldate van hulle afdeling ook. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
16 |
Die soldate vat Jesus toe in die binnehof van hulle hoofkwartier in en roep die hele afdeling bymekaar. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
16 |
Toe lei die soldate Hom weg in die binneplaas, dit is die goewerneur se paleis, en hulle roep die hele leërafdeling bymekaar |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|