A A A A A

Markus 15

15
Omdat Pilatus die skare graag hulle sin wou gee, het hy toe vir Barabbas vrygelaat, maar vir Jesus het hy aan die soldate oorgegee om Hom met gésels te slaan en daarna te kruisig.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

15
Pilatus wou die klomp mense tevrede maak en daarom het hy vir Barabbas uit die tronk laat kom. Hy het vir Jesus met 'n sweep laat slaan en hy het Hom vir die soldate gegee sodat hulle Hom kon kruisig.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

15
Pilatus wou die skare tevrede hou. Daarom het hy maar vir Barabbas laat gaan. Vir Jesus het hy laat martel deur Hom met ’n sweep te laat slaan en toe gesê dat hulle Hom moet kruisig.
Afrikaanse Bybel DB 2006

15
Omdat Pilatus die mense hulle sin wou gee, het hy Barabbas toe vir hulle losgelaat en Jesus laat gesel en Hom oorgelewer om gekruisig te word.
Afrikaanse Bybel 1983

15
En omdat Pilatus aan die skare hulle sin wou gee, het hy Bar bbas vir hulle losgelaat; en nadat hy Jesus laat g,sel het, het hy Hom oorgelewer om gekruisig te word.
Afrikaanse Bybel 1933/1953