A A A A A

Markus 15

14
“Hoekom dan?” het Pilatus by hulle aangedring. “Watter misdaad het hy gepleeg?” Maar die skare het al hoe harder geskree: “Kruisig hom!”
Afrikaanse Bybel NLV 2011

14
Pilatus het aangehou om vir hulle te vra: “Wat het hy verkeerd gedoen?” Maar die mense het baie hard geskree: “Kruisig hom!”
Afrikaanse Bybel ABA 2007

14
“Maar hoekom? Wat het hy dan verkeerd gedoen?” vra Pilatus. Die klomp mense het net harder geskree: “Kruisig hom!”
Afrikaanse Bybel DB 2006

14
“Waarom? Wat se kwaad het hy gedoen?” vra Pilatus hulle. Maar hulle skreeu nog harder: “Kruisig hom!”
Afrikaanse Bybel 1983

14
Maar Pilatus sê vir hulle: Watter kwaad het Hy dan gedoen? Hulle skreeu toe nog harder: Kruisig Hom!
Afrikaanse Bybel 1933/1953