A A A A A

Markus 15

13
Hulle het teruggeskree: “Kruisig hom!”
Afrikaanse Bybel NLV 2011

13
Die mense het geskree: “ Kruisig hom!”
Afrikaanse Bybel ABA 2007

13
“Kruisig hom!” gil hulle.
Afrikaanse Bybel DB 2006

13
“Kruisig hom!” skreeu hulle.
Afrikaanse Bybel 1983

13
En hulle skreeu weer: Kruisig Hom!
Afrikaanse Bybel 1933/1953