A A A A A

Markus 15

12
Pilatus het toe weer vir hulle gevra: “Maar as ek Barabbas vrylaat, wat moet ek dan doen met hierdie mens wat julle die Koning van die Jode noem?”
Afrikaanse Bybel NLV 2011

12
Toe vra Pilatus weer vir hulle: “Wat wil julle hê moet ek doen met die man wat julle die koning van die Jode noem?”
Afrikaanse Bybel ABA 2007

12
Weer vra Pilatus hulle: “Wat moet ek dan doen met die een wat julle die koning van die Jode noem?”
Afrikaanse Bybel DB 2006

12
Pilatus het weer vir hulle gevra: “Wat wil julle dan hê moet ek met hom maak wat julle die koning van die Jode noem?”
Afrikaanse Bybel 1983

12
Toe antwoord Pilatus weer en sê vir hulle: Wat wil julle dan hê moet ek doen met Hom wat julle Koning van die Jode noem?
Afrikaanse Bybel 1933/1953