10 |
hy het immers besef dat die priesterhoofde Jesus uit naywer laat arresteer het. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
10 |
Pilatus het geweet die priesterleiers het Jesus na hom toe gebring omdat hulle jaloers was. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
10 |
Hy was nie dom nie - hy het geweet dat die leiers van die priesters net jaloers was op Jesus en net daarom het hulle Hom kom aankla. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
10 |
Hy het geweet dat die priesterhoofde Hom uit afguns uitgelewer het. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
10 |
Want hy het geweet dat die owerpriesters Hom uit nydigheid oorgelewer het. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|