A A A A A

Nahum 3

9
Hulle bron van krag was Etiopië en Egipte, wat gelyk het of hulle geen einde het nie. Put en Libië was hulle bondgenote.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

9
In die stad was soldate van die land Kus en van Egipte en van Put en van Libië, en daarom was No-Amon baie sterk.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

9
Verder het hierdie stad sterk en invloedryke volke in die Midde-Ooste as vriende gehad.
Afrikaanse Bybel DB 2006

9
Wat hom sterk gemaak het, was Kus en Egipte, en hulle wás sterk! Sy bondgenote was Put en Libië.
Afrikaanse Bybel 1983

9
Kus was sy krag en Egiptenaars sonder getal, Put,ërs en L¡biërs was jou tot hulp.
Afrikaanse Bybel 1933/1953