2 |
Swepe klap, wiele dreun! Perde jaag, strydwaens bokspring! |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
2 |
“Die vyande slaan die perde met swepe. Die oorlogkarre se wiele raas. Die perde hardloop vinnig, die oorlogkarre skud. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
2 |
So lyk dit waar die geveg aan die gang is: Swepe klap! Wiele rammel! ’n Mens hoor perde wat galop en oorlogswaens wat bokspring op die paaie. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
2 |
Swepe klap, wiele dreun, perde jaag, strydwaens vat net hier en daar grond; |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
2 |
Hoor, die sweep! En hoor, die gedreun van wiele! En perde wat jaag, en waens wat stamp! |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|