15 |
Daar sal julle deur vuur verteer word, of deur die swaard sneuwel, soos sprinkane wat julle verorber. Vermeerder soos sprinkane, word baie soos treksprinkane! |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
15 |
Julle sal brand in die vuur. Die vyande sal julle doodmaak soos sprinkane. Julle het so baie geword soos sprinkane. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
15 |
Maar eintlik sal dit nie veel help om al hierdie dinge reg te kry nie. Selfs daar waar julle dink julle is veilig, sal julle doodbrand of in die geveg sterf. Soos sprinkane landerye eet dat daar niks oorbly nie, so sal die vyand met julle klaarspeel. Dit sal julle nie eens help dat julle baie mense is nie. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
15 |
Selfs dáár sal die vuur jou verteer, die swaard jou uitroei, jou vernietig asof jy 'n sprinkaan is. Word so baie soos sprinkane, vermeerder soos sprinkaanswerms! |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
15 |
Daar sal die vuur jou verteer, die swaard jou uitroei, jou verslind net soos voetgangersprinkane. Al vermenigvuldig jy soos voetgangers, al vermenigvuldig jy soos treksprinkane; |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|