8 |
“Jou roeiers kom uit Sidon en Arwad, jou matrose was ervare manne uit Tirus. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
8 |
Mense van die stede Sidon en Arwad het jou geroei. Jy self, Tirus, het mense gehad wat die see geken het, hulle was jou matrose. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
8 |
“Die roeiers op jou skip het van Sidon en Arwad gekom. Die ander mense wat op die skip gewerk het, het van Tirus self gekom. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
8 |
Inwoners van Sidon en Arwad was jou roeiers, en jou bevare seemanne het jy self gelewer, Tirus. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
8 |
Die inwoners van Sidon en Arwad was jou roeiers; jou wyse manne was in jou, o Tirus, hulle was jou stuurmanne. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|