A A A A A
Esegiël 27
4
Jy het jou grense uitgebrei oor die see. Bouers het jou ’n mooi skip gemaak.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

4
Jy regeer tot ver op die diep see, en die mense wat jou gebou het, het jou soos 'n mooi skip gemaak, so mooi soos die mooiste skip.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

4
Jy het gedink jou grense strek selfs oor die see. Jy het jouself gesien soos ’n groot, sterk skip wat op die see vaar.
Afrikaanse Bybel DB 2006

4
Jou magsgebied strek tot oor die diepsee, en dié wat jou gebou het, het jou 'n mooi skip gemaak.
Afrikaanse Bybel 1983

4
In die hart van die seë is jou gebied; jou boumeesters het jou skoonheid volkome gemaak.
Afrikaanse Bybel 1933/1953