A A A A A
Esegiël 27
36
Die handelaars van die nasies skud hulle koppe as hulle jou sien. Jou einde was verskriklik, jy bestaan nie meer nie.’”
Afrikaanse Bybel NLV 2011

36
Die handelaars van die volke fluit oor jou, hulle skrik oor wat met jou gebeur het. Jy sal nooit weer 'n stad wees nie.”
Afrikaanse Bybel ABA 2007

36
“Die mense van al die nasies wat met jou besigheid gedoen het, skud die kop oor wat met jou gebeur het. Want jou einde was verskriklik. Daar is niks van jou oor nie!”
Afrikaanse Bybel DB 2006

36
Die handelaars onder die volke fluit van verbasing oor wat met jou gebeur het. Jy het 'n afskrikmiddel vir ander geword, dit is vir altyd klaar met jou.”
Afrikaanse Bybel 1983

36
Die handelaars onder die volke spot oor jou; jy het 'n verskrikking geword en sal daar nie meer wees tot in ewigheid nie.
Afrikaanse Bybel 1933/1953