35 |
Almal wat langs die kus bly, is verskrik oor jou. Hulle konings se hare rys van skrik, hulle gesigte vertrek van vrees. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
35 |
Almal wat woon in die lande langs die see het baie bang geword oor wat met jou gebeur het. Hulle konings het geskrik en hulle bewe, hulle gesigte trek skeef. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
35 |
“Almal wat langs die kus rondom jou woon, staan verstom oor wat met jou gebeur het. Die konings kan hulle oë nie glo nie. Hulle kyk, maar kan nie glo wat hulle sien nie. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
35 |
Al die bewoners van die eilande is skrikbevange oor wat met jou gebeur het; hulle konings se hare rys, hulle gesigte is wit van die skrik. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
35 |
Al die inwoners van die kuslande staan verbaas oor jou, en hulle konings huiwer van skrik, met donker aangesigte. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|