A A A A A
Esegiël 27
28
“Jou stede langs die see sal bewe as jou matrose roep om hulp.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

28
Die land het gebewe toe jou matrose begin skree en vra dat iemand hulle moet help.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

28
“Die mense wat in die lande rondom jou bly, het gebewe toe hulle hoor hoe jou mense gil en skreeu die dag toe Ek jou verwoes het.
Afrikaanse Bybel DB 2006

28
Die geskreeu van jou matrose het die kuslande laat sidder;
Afrikaanse Bybel 1983

28
Van die harde geskreeu van jou stuurmanne sal die oop velde bewe.
Afrikaanse Bybel 1933/1953