A A A A A
Esegiël 27
25
Die skepe van Tarsis het jou ware vervoer. Jou pakhuise was tot boordens toe vol!”
Afrikaanse Bybel NLV 2011

25
Skepe van Tarsis het geseil om vir jou goed te koop en te verkoop. Jy was 'n skip vol swaar goed in die middel van die see.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

25
Skepe wat van Tarsis gekom het, het jou ware opgelaai en aan ander lande gaan verkoop.
Afrikaanse Bybel DB 2006

25
Tarsisskepe het jou goedere op handelstogte vervoer. “Jy het ryk geword en baie mag gekry op die diepsee;
Afrikaanse Bybel 1983

25
Die skepe van Tarsis het jou koopware vir jou aangevoer, sodat jy vol en baie heerlik geword het in die hart van die seë.
Afrikaanse Bybel 1933/1953