A A A A A
Esegiël 27
24
Met mooi blou materiaal, en geborduurde materiaal, het hulle betaal, met veelkleurige matte, vasgebind met koorde.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

24
Hulle het baie mooi klere, skouerdoeke van blou en bont materiaal, bont matte en sterk, gedraaide tou vir jou gegee vir jou goed.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

24
Hulle het weer mooi klere en materiaal en tou gebruik om jou te betaal vir die goed wat jy gemaak het.
Afrikaanse Bybel DB 2006

24
hulle was jou agente, hulle het mooi klere, tjalies van blou wolstof, veelkleurige materiaal, tweekleurige materiaal, gevlegte en gedraaide tou aan jou verhandel.
Afrikaanse Bybel 1983

24
Hulle was jou koopmans in pragtige klerasie, in mantels van pers stof en veelkleurige goed en in bont geweefde tapyte, in gevlegte en gedraaide toue, op jou mark.
Afrikaanse Bybel 1933/1953