A A A A A
Esegiël 27
23
Haran, Kanne, Eden, handelaars van Skeba, Assirië en Kilmad het ook met jou handel gedryf.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

23
Mense van die stede Haran, Kanne en Eden, handelaars van die lande Skeba, Assirië en Kilmad was ook jou handelaars.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

23
Die mense van Haran en Eden, Assirië en Kilmad het ook met jou besigheid gedoen.
Afrikaanse Bybel DB 2006

23
Haran, Kanne, Eden, die handelaars van Skeba, Assirië en Kilmad het vir jou as agente opgetree;
Afrikaanse Bybel 1983

23
Haran en Kanne en Eden, die koopmans van Skeba, Assur en Kilmad het met jou handel gedrywe.
Afrikaanse Bybel 1933/1953