A A A A A
Esegiël 27
22
Die handelaars van Skeba en Rama het met allerlei soorte speserye en met kosbare stene en goud vir jou ware betaal.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

22
Handelaars van die lande Skeba en Rama was jou handelaars. Hulle het van die beste balsem en kosbare klip en goud vir jou gegee vir jou goed.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

22
En die mense van Skeba en Rama het betaal met gom en edelstene en goud.
Afrikaanse Bybel DB 2006

22
Die handelaars van Skeba en Rama was jou agente; hulle het jou handelsware verruil vir die beste balsem, vir allerhande edelstene en goud.
Afrikaanse Bybel 1983

22
Die koopmans van Skeba en Raëma, hulle was jou koopmans; die fynste van allerhande speserye en allerhande edelgesteentes en goud het hulle as handelsartikels aan jou gelewer.
Afrikaanse Bybel 1933/1953