A A A A A
Esegiël 27
20
Vir jou ware het Dedan met hulle saalkleedjies betaal.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

20
Mense van die stad Dedan was jou handelaars vir saalkleedjies.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

20
Die mense van Dedan het weer met duur komberse betaal wat jy onder jou perdesale gesit het.
Afrikaanse Bybel DB 2006

20
“Dedan was jou agent vir saalkleedjies.
Afrikaanse Bybel 1983

20
Dedan het met jou handel gedrywe in saalkleedjies om op te ry.
Afrikaanse Bybel 1933/1953