A A A A A
Esegiël 27
2
“Mensekind, sing ’n begrafnislied oor Tirus
Afrikaanse Bybel NLV 2011

2
“En jy, mens, jy moet 'n klaaglied sing oor die stad Tirus.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

2
“Mens, jy moet die volgende lied sing asof jy die begrafnis van Tirus bywoon.
Afrikaanse Bybel DB 2006

2
“Mens, jy moet 'n treurlied oor Tirus sing.
Afrikaanse Bybel 1983

2
Maar jy, mensekind, hef 'n klaaglied oor Tirus aan,
Afrikaanse Bybel 1933/1953