A A A A A
Esegiël 27
18
Damaskus het baie produkte van jou gekoop, en met wyn uit Gelbon en wol uit Sagar betaal.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

18
Jy het baie goed gemaak, en mense van die stad Damaskus het daardie goed vir jou verkoop. Hulle het wyn van die stad Gelbon en wol van die stad Sagar gekry vir jou goed.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

18
Damaskus was ook ’n agent wat vir jou besigheid gedoen het. Jy het jou produkte verkoop vir wol en wyn.
Afrikaanse Bybel DB 2006

18
Damaskus het vir jou handel gedryf, want jy het baie produkte gelewer, jy het baie te verruil gehad vir wyn uit Gelbon en wol uit Sagar.
Afrikaanse Bybel 1983

18
Damaskus het met jou handel gedrywe weens die menigte van jou kunswerke, weens die menigte van allerhande goed: wyn van Helbon en wit wol.
Afrikaanse Bybel 1933/1953