A A A A A
Esegiël 27
14
Uit Bet-Togarma het ryperde, trekperde en muile gekom. Jy het al hierdie goed geruil vir wat jy vervaardig het.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

14
Die handelaars van die stad Bet-Togarma het perde en muile geruil vir jou goed.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

14
Die mense van Bet-Togarma het perde en muile gebring en dit geruil om jou goed in die hande te kon kry.
Afrikaanse Bybel DB 2006

14
Uit Bet-Togarma het trekperde, ryperde en muile gekom in ruil vir jou handelsware.
Afrikaanse Bybel 1983

14
Uit die huis van Togarma het hulle perde en ryperde en muilesels as handelsware aan jou gelewer.
Afrikaanse Bybel 1933/1953