A A A A A
Esegiël 27
13
Handelaars uit Griekeland, Tubal en Mesek het slawe en koperware gebring.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

13
Mense van die lande Griekeland, Tubal en Mesek was jou handelaars. Hulle het slawe en bronsgoed geruil vir jou goed.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

13
Ook Griekeland, Tubal en Mesek het met jou besigheid kom doen. Hulle het slawe en kopergoed gebring wat hulle verruil het vir die handelsware wat hulle by jou gekoop het.
Afrikaanse Bybel DB 2006

13
Griekeland, Tubal en Mesek was agente vir jou; hulle het jou goedere verruil vir slawe en koperware.
Afrikaanse Bybel 1983

13
Jawan, Tubal en Meseg, hulle was jou koopmans; slawe en kopergoed het hulle as koopware aan jou gelewer.
Afrikaanse Bybel 1933/1953