12 |
“Tarsis was jou agent. Jy het jou ware verruil vir silwer, yster, tin en lood. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
12 |
Mense van die land Tarsis het vir jou goed gekoop en verkoop. Jy het baie goed gehad, hulle het dit geruil vir silwer, yster, tin en lood. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
12 |
“Die groot en belangrike stad Tarsis was die agent wat vir jou gaan handel dryf het, want jy het soveel goed gehad om te verkoop. Hulle het jou ware verruil vir silwer en yster, tin en lood. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
12 |
“Tarsis het vir jou handel gedryf, want jy het baie te verruil gehad; hulle het jou handelsware verruil vir silwer, yster, tin en lood. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
12 |
Tarsis het handel gedrywe met jou weens die menigte van allerhande goed: silwer, yster, tin en lood het hulle as handelsartikels aan jou gelewer. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|