A A A A A
Esegiël 18
5
“Veronderstel iemand is regverdig: hy doen wat goed en reg is;
Afrikaanse Bybel NLV 2011

5
“Iemand wat reg lewe en wat reg doen, soos Ek wil hê,
Afrikaanse Bybel ABA 2007

5
“Sê nou maar daar is iemand onder julle wat reg en goed optree.
Afrikaanse Bybel DB 2006

5
Wie wil leef volgens my wil, sal reg laat geskied en reg doen:
Afrikaanse Bybel 1983

5
Maar as iemand regverdig is en reg en geregtigheid doen;
Afrikaanse Bybel 1933/1953