A A A A A
Esegiël 18
4
want Ek oordeel alle mense — ouers en kinders. Ek oordeel volgens dié reël: Die mens wat sondig, sal sterf.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

4
Julle moet dit weet, almal se lewe behoort aan My, die lewe van die pa en die lewe van die kind. Hulle behoort aan My. Die persoon wat sonde doen, hý sal sterf.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

4
want Ek besluit oor elke mens. En Ek straf elke mens soos hy verdien. Ek besluit oor ouers, en Ek besluit oor kinders. En dit is hoe Ek oor elkeen oordeel: die mens wat verkeerd doen, word gestraf daarvoor. Hy sal doodgemaak word.
Afrikaanse Bybel DB 2006

4
Al die mense behoort aan My, vaders en kinders is Myne. Dit is die mens wat sondig wat sal sterf.
Afrikaanse Bybel 1983

4
Kyk, al die siele is myne; soos die siel van die vader, so die siel van die seun -- hulle is myne; die siel wat sondig, die moet sterwe.
Afrikaanse Bybel 1933/1953