A A A A A
Esegiël 18
32
Ek wil nie dat julle doodgaan nie, sê die oppermagtige Here. Draai terug en lewe!”
Afrikaanse Bybel NLV 2011

32
Die Here, Hy wat Here is, sê: “Ek wil nie hê dat mense moet sterf nie, Ek wil hê hulle moet hulle lewe verander sodat hulle kan aanhou lewe.”
Afrikaanse Bybel ABA 2007

32
Ek wil nie dat julle doodgemaak word nie, mense van Israel. Draai om en loop agter My aan, en lewe,” sê die Here, die God van Esegiël.
Afrikaanse Bybel DB 2006

32
Dit is nie my wil dat die mens moet sterf nie,” sê die Here my God, “maar dat hy hom bekeer en bly lewe.”
Afrikaanse Bybel 1983

32
Want Ek het geen behae in die dood van hom wat sterwe nie, spreek die Here HERE. Bekeer julle dan en lewe.
Afrikaanse Bybel 1933/1953