A A A A A
Esegiël 18
3
“So seker as wat Ek leef, sê die oppermagtige Here, julle sal dit nie weer in Israel sê nie,
Afrikaanse Bybel NLV 2011

3
Die Here, Hy wat Here is, sê: “Julle mag nie hierdie spreekwoord weer in die volk Israel gebruik nie. Dit is seker, so seker soos Ek lewe.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

3
Wel, so seker as wat julle leef,” sê die Here, die God van Esegiël, “julle sal nooit weer só in Israel praat nie,
Afrikaanse Bybel DB 2006

3
“So seker as Ek leef,” sê die Here my God, “julle sal nie meer dié spreekwoord in Israel gebruik nie.
Afrikaanse Bybel 1983

3
So waar as Ek leef, spreek die Here HERE, dit sal julle nie meer in die gedagte kom om hierdie spreekwoord in Israel te gebruik nie.
Afrikaanse Bybel 1933/1953