28 |
Hulle sal lewe omdat hulle oor hulle lewe nagedink het en besluit het om van hulle sondes weg te draai. Sulke mense sal nie doodgaan nie. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
28 |
Hy het gesien wat kan gebeur en hy het opgehou om opstandig te wees, daarom sal hy lewe, dit is seker. Hy sal nie sterf nie. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
28 |
Hulle sal lewe omdat hulle van die verkeerde pad omgedraai het om agter My aan te loop. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
28 |
Omdat hy tot insig gekom het en hom bekeer het van al sy oortredings wat hy begaan het, sal hy bly lewe, hy sal nie sterwe nie. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
28 |
hy het dit ingesien en hom bekeer van al sy oortredinge wat hy begaan het; hy sal sekerlik lewe, hy sal nie sterwe nie. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|