A A A A A
Esegiël 18
25
“Tog sê julle: ‘Die Here is nie regverdig nie!’ Luister na My, mense van Israel. Is dit Ek wat onregverdig optree, of is dit julle?
Afrikaanse Bybel NLV 2011

25
Julle sê Ek doen nie reg nie. Luister, volk Israel, is dit Ék wat nie reg doen nie of is dit júlle wat nie reg doen nie? Dit is júlle wat nie reg doen nie!
Afrikaanse Bybel ABA 2007

25
“Maar nou sê julle: ‘Die Here tree nie reg op nie! Hy is nie regverdig teenoor mense nie!’ Wat? Luister ’n bietjie hier, mense van Israel. Is dit Ek wat nie reg optree nie? Is dit nie eerder julle wat nie reg optree nie?
Afrikaanse Bybel DB 2006

25
“Julle sê: ‘Die Here tree nie reg op nie.’ Luister, Israel, tree Ék nie reg op nie? Dit is julle wat nie reg optree nie!
Afrikaanse Bybel 1983

25
Tog sê julle: Die weg van die Here is nie reg nie. Hoor tog, o huis van Israel! Is my weg nie reg nie? Is julle weë nie onreg nie?
Afrikaanse Bybel 1933/1953