2 |
“Hoekom gebruik julle dié spreekwoord in die land Israel: “‘Die ouers eet groen druiwe, en die kinders se tande word stomp’? |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
2 |
“Hoekom gebruik julle hierdie spreekwoord oral in die land? Julle sê: ‘Die pa’s het groen druiwe geëet, en toe het die kinders se tande stomp geword.’ ” |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
2 |
“Hoekom sê die mense van Israel: Die ouers eet groen druiwe, en hulle kinders trek hulle gesigte op ’n plooi, so suur is die druiwe, oftewel: die ouers doen sonde, dan word die kinders daarvoor gestraf? |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
2 |
“Waarom gebruik julle in die land Israel hierdie spreekwoord: “ ‘Die vaders eet groen druiwe, en dan word die kinders se tande stomp’? |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
2 |
Wat is dit met julle dat julle hierdie spreekwoord gebruik aangaande die land van Israel, naamlik: Die vaders het groen druiwe geëet, en die tande van die kinders het stomp geword? |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|