15 |
“Hy weier om op die berge afgode te aanbid en soek nie hulp by die afgode nie. Hy slaap nie by die vrou van ’n ander man nie. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
15 |
Hy eet nie offer-etes op die berge nie, hy hou nie van die afgode van die volk Israel nie, hy maak nie iemand anders se vrou onrein nie, |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
15 |
Hierdie seun weier om voor afgode te buig. Hy slaap nie by ’n ander man se vrou nie. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
15 |
Hy neem nie deel aan die offermaaltye op die berge nie, soek nie hulp by die afgode van die volk Israel nie, onteer nie 'n ander se vrou nie, |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
15 |
nie eet op die berge en sy oë nie opslaan na die drekgode van die huis van Israel nie, die vrou van sy naaste nie verontreinig |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|