A A A A A
Esegiël 18
11
Hierdie seun doen al die bose dinge wat sy pa nooit sou doen nie: “Hy aanbid afgode op die berge en slaap by ander se vroue.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

11
Die pa het nie een van hierdie dinge gedoen nie, maar die seun eet offer-etes op die berge, of hy maak iemand anders se vrou onrein,
Afrikaanse Bybel ABA 2007

11
Hierdie seun doen al die slegte dinge wat sy pa nooit sou droom om te doen nie. Hy aanbid afgode en slaap by ’n ander man se vrou.
Afrikaanse Bybel DB 2006

11
terwyl die pa dit nie gedoen het nie. As die seun aan die offermaaltye op die berge deelneem, 'n ander se vrou onteer,
Afrikaanse Bybel 1983

11
terwyl hy self dit alles nie gedoen het nie -- as hy ook eet op die berge en die vrou van sy naaste verontreinig,
Afrikaanse Bybel 1933/1953