A A A A A
Esegiël 15
8
Ek sal die land verlate maak omdat my volk troueloos teenoor My opgetree het, sê die oppermagtige Here.”
Afrikaanse Bybel NLV 2011

8
Ek sal die land verwoes, niemand sal daar kan woon nie omdat die mense wat daar woon, ontrou is.” Dit het die Here gesê, Hy wat Here is.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

8
Ek sal julle land vernietig en verlate maak omdat my volk My behandel het presies net soos ’n getroude vrou wat by ander mans slaap,” sê die Here, die God van Esegiël.
Afrikaanse Bybel DB 2006

8
Ek maak die land verlate, want hulle was troueloos,” sê die Here my God.
Afrikaanse Bybel 1983

8
en die land 'n wildernis maak, omdat hulle troubreuk begaan het, spreek die Here HERE.
Afrikaanse Bybel 1933/1953