A A A A A
Esegiël 15
4
Nee, dit kan net as brandhout gebruik word. En as albei kante van die stok gebrand het en die middel is geskroei, is dit dan nog enigsins bruikbaar?
Afrikaanse Bybel NLV 2011

4
Luister, wanneer 'n mens hout in die vuur sit, dan brand dit by die twee punte en in die middel. Dit is dan nie meer goed nie, jy kan dan nie meer iets daarvan maak nie.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

4
Nee, daardie hout is te swak. Dit sal breek. Jy kan met die hout van ’n druiwestok net vuur maak, maar dit brand ook baie vinnig uit.
Afrikaanse Bybel DB 2006

4
Nee, dit word in die vuur gegooi om te brand. En as die twee punte gebrand is en die middel is geskroei, deug dit dan nog vir iets?
Afrikaanse Bybel 1983

4
Kyk, dit is aan die vuur oorgegee om verteer te word; as die vuur sy twee ente verteer het en sy middelste stuk geskroei is, sal dit deug vir 'n stuk werk?
Afrikaanse Bybel 1933/1953