A A A A A
Jeremia 9
15
Luister wat die Here, die Almagtige, die God van Israel, sê: “Kyk! Ek sal hulle bitter kruie gee om te eet en gif om te drink.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

15
Die Here wat oor alles regeer, die God van Israel, sê: “Omdat hierdie volk dit gedoen het, laat Ek hulle swaarkry en sterf. Dit sal wees soos wanneer mense wilde-als geëet en gif gedrink het.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

15
Die Here is sterker as alles en almal. Hy is die God van Israel en Hy sê: “Kyk, Ek sal hulle bitter kruie gee om te eet en gif om te drink.
Afrikaanse Bybel DB 2006

15
Daarom, so sê die Here die Almagtige, die God van Israel, gee Ek hierdie volk wildeals om te kou en gifwater om te drink.
Afrikaanse Bybel 1983

15
daarom, so sê die HERE van die leërskare, die God van Israel: Kyk, Ek gee aan hulle, aan hierdie volk, wilde-als om te eet, en Ek laat hulle gifwater drink,
Afrikaanse Bybel 1933/1953