39 |
Wilde woestyndiere, hiënas en volstruise sal Babel hulle blyplek maak. Mense sal nooit weer daar bly nie, ook nie toekomstige geslagte nie. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
39 |
Daarom sal hiënas saam met woestyn-diere in Babel woon, en volstruise sal daar rondloop. Daar sal nooit weer mense woon nie, daar sal nooit weer iemand bly nie.” |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
39 |
Die Here sê: “Wilde diere sal Babel hulle blyplek maak. Daar sal nooit weer mense wees wat daar bly nie, maar hiënas en volstruise sal daar bly. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
39 |
Die stad sal bewoon word deur hiënas en jakkalse, daar sal volstruise bly; die stad sal nooit weer bewoon word nie, niemand sal ooit weer daar bly nie. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
39 |
Daarom sal daar boskatte saam met wildehonde bly; ook sal daar volstruise in bly; 'n mens sal daar in ewigheid nie meer bly nie, en dit sal nie bewoon word van geslag tot geslag nie. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|