A A A A A

Jeremia 50

38
Dit tref ook hulle watervoorrade wat sal opdroog. Hoekom? Want die hele land is vol afgode, en die mense is dol oor hulle.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

38
Ek stuur droogte, sodat daar nie water sal wees nie. Ek doen dit, want Babel is 'n land vol beelde, die mense is baie lief vir afgodsbeelde.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

38
Dit sal selfs ook hulle water raak. Die water sal opdroog. Die rede hoekom al hierdie dinge gebeur, is die afgode. Die hele land is vol afgode en die mense is dol oor hulle.”
Afrikaanse Bybel DB 2006

38
lê droog sy gragte dat hulle opdroog; hy is 'n land vol afgodsbeelde wat mal word van die skrik wat hulle tref.
Afrikaanse Bybel 1983

38
Droogte oor sy waters, dat hulle kan uitdroog! Want dit is 'n land van gesnede beelde, en deur die skrikgestaltes is hulle waansinnig.
Afrikaanse Bybel 1933/1953